Equal Rights Namibia nie ten gunste van hoër punte vir universiteitstoelating

Equal Rights Namibia het ook reageer op die aankondiging van die Namibiese onderwysministerie dat matrikulante wat universiteitstoelating wil bekom, vanaf 2022 ten minste 27 punte in vyf vakke moet behaal. Omar van Reenen, stigter van Equal Rights Namibia, het gesê dit is nie nou die regte tyd om toelatingspunte te verhoog nie, veral nie tydens die Covid-pandemie nie. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.