Entstof voorraad raak op

Kosmos 94.1 Nuus se nuusredakteur Francoise Steynberg sê die Rhinopark privaathospitaal in die hoofstad het geen voorraad van die eerste dosis Covid-entstof nie. Sy het ‘n bespreking gehad om vandag haar eerste spuit te kry. Sy verduidelik…