Engen Namibië verkoop: hier’s die bepalings

Die Namibiese Mededingingskommissie het die verkoop van Engen Namibië en Engen Botswana wat deur Petrobas besit word, aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy, goedgekeur. Dit is aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig deur Johannes Ashipala, direkteur van die kommissie se samesmeltings- en verkrygingsafdeling. Die verkoop beteken dat die plaaslike Vivo Energy en sy Shell handelsmerk vir Engen kan oorneem, met sekere bepalings. Ahipala gee meer inligting.

Ashipala verduidelik die bepalings.