Energiekenner sê Eskom-kragkrisis is enorm

‘n Energiekenner in die buurland sê die krisis by Eskom is sistemies. Die mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange aan die Universiteit Stellenbosch, Mark Swilling, sê meer opwekkingskapasiteit is nodig. Hy sê daar moet behoorlike samewerking wees om die energiekrisis op te los en beurtkrag te beëindig.