Energiekenner sê beurtkrag is as gevolg van politieke sabotasie

ʼn Energiekenner in die buurland eis dat deeglike forensiese ondersoeke onderneem moet word na elkeen van die oorsake waarom elke opwekkingseenheid onklaar geraak, en wat gister gelei het tot die instelling van fase 6-beurtkrag tot verdere kennisgewing. Die direkteur van Hernubare en Volhoubare Energie aan die Universiteit van Stellenbosch, Samson Mamphweli, sê Eskom is gewikkel in ʼn stryd met ʼn veel groter uitdaging, naamlik sabotasie. Hy sê die huidige vlaag beurtkrag is nie bloot tegnies nie, maar moontlik politieke sabotasie: