Energiekenner kritiseer nuwe Eskom-direksie

Suid-Afrikaanse energiekenner Ted Blom sê die nuut-aangestelde Eskom-direksie moet ontbind word. Dit volg nadat die regering die aanstelling van die nuwe raad aangekondig het. Blom sê daar is ‘n konflik van belange in die direksie.