Elgar sê laaste toets is soos Wêreldbeker-einstryd

Die Protea-kaptein, Dean Elgar, het die derde en laaste toets teen Engeland wat vandag op die Oval in Londen afskop, met ‘n Wêreldbeker-eindstryd vergelyk. Die reeks is tans gelykop. Suid-Afrika is tweede op die Wêreld-toetskampioenskap se punteleer, terwyl Australië met 12 punte voorloop. Elgar sê hy beskou hierdie toets as een van die belangrikste waarby sy groep spelers nog betrokke was en hy wil hê hulle vertoning moet dit wys: