Elektroniese oorsprongsertifikaat deur NamRA bekend gestel

NamRA, die plaaslike inkomste-agentskap, het vandag sy SAOG Elektroniese Sertifikaat van Oorsprong bekend gestel. Die stelsel vorm deel van Namibië se verbintenis om internasionale wetgewing na te kom en handel in die streek te vergemaklik. Robert Mugabi, ‘n konsultant by NamRA, het meer oor die stelsel…