Elektriese “pousmobiel”

Die Los Angeles-gebasseerde motorvervaardiger Fisker gaan volgende jaar ‘n elektriese sogenaamde pousmobiel aan pous Franciskus skenk. Dit sal die gebruiklike koepeldak en onder meer sonpanele hê, en matte wat van herwinde plastiekbottels gemaak is.