Eksperimente met visums sal ons duur te staan kom

Die ekonomiese navorser Eben de Klerk sê met ‘n 42 persent koers van werkloosheid in die land, die hoogste ter wêreld in sy mening, kan die regering nie bekostig om visumvereistes aan te pas oor sogenaamde gelyke behandeling nie. Toerisme bied 8 persent van alle werksgeleenthede en het amper 7 persent aan die BBP in 2022 bygedra. Hy verduidelik.