Ekonoom sê voertuigverkope sal verder groei

Daar is 905 voertuie in April vanjaar in Namibië gekoop wat ‘n afname van 14,1 persent teenoor die vorige maand verteenwoordig maar, steeds 19,9 persent beter vertoon as die 755 eenhede wat in April verlede jaar verkoop is. Cirrus in die hoofstad meen dat die neiging vir voertuigverkope positief sal bly. Robert McGregor van Cirrus is aan die woord.