Dis die jeug se verantwoordelikheid om verandering mee te bring

Die Universiteit van Namibië se vise-kanselier, professor Kenneth Matengu, het aan jong mense gesê hulle moet kla en verantwoordelikheid neem om verandering in die wêreld mee te bring. Hy het by die gradeplegtigheid van Unam se suidelike kampus op Keetmanshoop gepraat.