Ekonoom sê pandemie is verwoesten op Namibiese ekonomie

Namibië ervaar die derde golf van die Covid-pandemie en die Namibiese ekonoom Mally Likokela, sê die impak van die pandemie was verwoestend op die ekonomie. Hy het vandag tydens ‘n bespreking oor die impak van die pandemie op die Namibiese ekonomie, gesê dat ‘n gesamentlike poging van die regering, private sektor en individue sal nodig wees, om hieruit te kom. Likokela het dit so verwoord.