Ekonoom sê oor brandstofprys vir Augustus

Namibiërs wag in spanning vir die ministerie van myne en energie om die brandstofprys vir Augustus aan te kondig. Die prys sal reeds volgende week Woensdag in werking tree. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike, onafhanklike ekonoom Gabriel Erastus gepraat oor die beweging van Brent ru-olie oor die afgelope maand en wat hy te wagte is.