Ekonoom sê oor brandstof- en olieprys in 2008, en nou

Daar is talle vrae oor die huidige brandstofprys. In 2008, in September, het olie verhandel teen net meer as 97 Amerikaanse dollar ‘n vat en ‘n liter 95-oktaan het vir 8 Namibiese dollar en 45 sent verkoop. Vandag kos ‘n liter 95-oktaan net meer as 21 dollar per liter en ‘n vat Brent, 93 Amerikaanse dollar. Die enigste verskil wat opgemerk word is die wisselkoers. In 2008, het die Suid-Afrikaanse rand teen net bo 8 rand teen die Amerikaanse geldeenheid verhandel waar hy vandag bo 17 rand verhandel. Kosmos 94.1 Nuus aangeklop by Dawie Klopper, die bekende beleggings ekonoom in Suid-Afrika…