Ek het nog nooit geld gesteel nie – Cyril
ANC-president Cyril Ramaphosa sê hy het nog nooit geld van belastingbetalers gesteel nie en sy integriteit as leier sal hom ook nooit toelaat om dit te doen nie. Die president het verwikkelinge rondom ‘n rooftog by sy Phala Phala-wildplaas in Limpopo verduidelik. Die voormalige spioenbaas Arthur Fraser het verlede week ‘n strafregtelike klag oor die rooftog teen hom gelê. Ramaphosa sê hy sal nie afgeskrik word om korrupsie te beveg nie: