Effe beurtkrag-verligting vir SA

Na ‘n naweek van langdurige fase 6-beurtkrag in Suid-Afrika, is daar effense verligting vir die land in die vooruitsig. Eskom se krisiskommunikasiebestuurder, Menzi Mngomezulu, sê verbruikers sal egter steeds te doen hê met fase vyf en vier kragonderbrekings die week.