EFF stel ondersoek by myne in Gauteng in

Die EFF in Gauteng gaan begin met ‘n streng mobiliserings-program in en om die myne en gemeenskappe van Westonaria. Die EFF se woordvoerder, Nkululeko Dunga, sê Gauteng het een van die wêreld se rykste voorrade van goud, maar sy mense trek nie voordeel uit die geweldige rykdom in die provinsie nie: