EFF praat die week met die ANC oor wysiging van die Grondwet

Die EFF beoog om die week met ANC-leiers te ontmoet oor die wysiging van die Suid-
Afrikaanse Grondwet wat die weg sal baan vir onteiening sonder vergoeding. Die party
het bevestig dat hy Woensdag met die top-ses leiers in die ANC gaan vergader. Die
EFF se woordvoerder, Floyd Shivambu.