EFF is vies, sy LP loop deur onder kaping

Die EFF sê misdaadvlakke, veral georganiseerde misdaad, het onaanvaarbare vlakke in Suid-Afrika bereik, veral wat ontvoering, kaping en sluipmoorde betref. Een van sy parlementslede Vuyani Pambo is in Diepkloof gekaap. Die party se woordvoerder, Leigh-Ann Mathys, sê drie mans het Pambo genader en sy voertuig en geld geëis. Sy sê die individue wat goed gebou en gemasker was, het doelgerig opgetree: