Eerste Minister sê oor volgende stappe in verband met NBC

Die NBC se staking duur onverpoosd voort. Die Namibiese Eerste Minister Dr. Saara Kuugongelwa Amadhila het meer besonderhede aan Kosmos 94.1 Nuus verskaf oor wat die jongste is nadat die werkers ‘n petisie aan haar oorhandig het oor hulle eise. Volgens haar is die kwessie op die oomblik onder bespreking.