Eagles se wêreldbeker droom lê aan skerwe

Die Eagles se wêreldbeker droom lê aan skerwe. Namibië het met sewe paaltjies teen die Verenigde Arabiese Emirate verloor. Die Verenigde Arabiese Emirate, wat eerste gekolf het, het teen rustyd 148 vir 3 behaal. Dus kwalifiseer die Eagles nie vir die Super 12’s nie en Nederland dring deur.