E-tolstelsel moet opgelos word, minder praat, meer optrede

Die Suid-Afrikaanse minister van finansies, Enoch Godongwana, het ‘n beroep gedoen vir optrede eerder as gesprekke om oplossings vir die e-tol-uitdaging te vind. Hy het Woensdag sy mediumtermyn-begrotingsrede ter tafel gelê. Die nasionale regering het ingestem om 70 persent van die padagentskap SANRAL se skuld- en renteverpligtinge te vereffen, terwyl die Gautengse provinsiale regering hom daartoe verbind het om 30 persent by te dra: