Dyakugha sê oor GBV-skuilings in Namibië

Die Namibiese ombudsman Basilius Dyakugha het gereageer op berigte dat die Wes-Kaapse regering 68 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan skuilings vir slagoffers van geslagsgeweld bewillig het. Plaaslik is daar uitdagings in die verband en Dykugha sê terwyl die wetgewing in Namibië uiters goed is, is daar wel vrae.