Durban se strande is nie skoon nie

Die uitdagings rondom Durban se strande duur voort. Daar word deur sommige plaaslike owerhede in die gebied beweer sekere strande is veilig maar, kenners stem nie saam nie en sê riool is steeds ‘n probleem. Die Suid-Afrikaanse limnoloog Anthony Turton het die uitdagings met riool en E. coli besmettings so aan eNCA in die buurland verwoord.