Duime is vas vir die Protea-vroue

Die Protea-vroue kom vanmiddag in Leicester teen Engeland te staan in die laaste wedstryd van die eendagreeks. Die gasvroue het ‘n onaantasbare voorsprong van 2-0 nadat hulle oortuigende oorwinnings behaal het in die eerste twee kragmetings. Suid-Afrika hoop nou om die 50-boulbeurtskof van die toer op ‘n positiewe noot af te sluit. Die Proteas se hoofafrigter, Hilton Moreeng, is steeds positief: