DStv maak al sy kanale oop vir Engelse sokker die naweek

Sokkerliefhebbers kan van vandag af, tot Sondag, al die sokker in die Engelse Premierliga op DStv geniet, ongeag jou pakket. MultiChoice Namibië maak die kanale oop vir al hulle kliënte en dit begin met Manchester United wat vandag Leicester City aanvat. Abbelene Boer, die hoof van MultiChoice se bemarking het al die inligting.