DRK stuur Covax-entstof aan, dit gaan verval

Internasionale nuusagentskappe berig dat gesondheid owerhede in die Demokratiese Republiek van die Kongo omtrent 75 persent van sy AstraZeneca entstof wat hy by die Covax-fasiliteit ontvang het, te herontplooi. Die besending van 1,7 miljoen entstowwe gaan verval en die land se owerhede het nie die kapasiteit om hulle toe te dien voor dit nie. Unicef het die herontplooiing bevestig.