DRK-joernalis blameer vir aanstelling van dooie generaal as bevelvoerder

‘n Joernalis is deur die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo blameer vir die aanstelling van ‘n dooie generaal as ‘n militêre bevelvoerder. Die aankondiging, van ‘n presidensiële dikreet het chaos veroorsaak. Maar, President Felix Tshisekedi se kantoor sê die president het nie fouteer nie, dit was die joernalis wat generaal-majoor Floribert Kisembo, wat reeds in 2011 dood is, gelees het in plaas van generaal Isaac Kisebwe. Dit was blykbaar sy aksent wat die verwarring veroorsaak het.