Drank-maatreëls is regeverdig

Reaksie word ontvang op die aankondiging deur President Hage Geingob dat die verkoop en gebruik van drank op die perseel vir twee weke opgeskort is. Alkoholverkope is steeds toelaatbaar maar is beperk en shebeens mag drank verkoop maar net op ‘n wegneembasis. Horst Heimstädt van die Selfregulerende Alkohol Industrieforum sê die maatreëls is regverdig. Hy verduidelik.