Dr Muinjangue oor haar ervaring van Copps 94.1

Die Namibiese adjunk-minister van gesondheid, dr. Esther Muinjangue, het gisteraand van agt-uur af tot middernag die span van Copps 94.1 in Windhoek vergesel op grondvlak in die hoofstad. Darren Smith van Kosmos 94.1 Nuus het met dr Muinjangue gepraat oor haar ervaring van die teen-misdaad realiteitsprogram.