Downsindroommaand word so herdenk

In die tagtigerjare is Oktober as Downsindroommaand gevestig. Downsindroomdag sal vandag in Namibië met ‘n fees herdenk word. Volgens die Downsindroom-vereniging sal dit nie ‘n tradisionele byeenkoms wees nie, maar mense kan net deurry of instap, omdat mense met Downsindroom baie vatbaar is vir Covid-19. Martha Amanyanga, koördineerder van die vereniging sê, het meer…