Dordabis brand, weer

Dit brand weer op Dordabis. Die brand het vermoedelik op Stinkwater ontstaan en inligting is skraps op die oomblik. Iris Stehn, ‘n boer in die gebied sê dit wil voorkom asof die brand in ‘n suidelik rigting beweeg. Sy sê hulle is moedeloos en iets moet gedoen word….