Moederlike-gesondheid onder die loepOctober 26, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het ‘n nasionale gids getiteld ‘Antenatal Care for a Positive Pregnancy Experience and Maternal Record’, beskikbaar gestel. Dit voorsien riglyne vir kwaliteit en gelyke gesondheid aan vroue, babas en kinders. Esperanca van der Merwe van Safe Motherhood and Newborn Care in die gesondheidsministerie sê vaardighede gesondheidswerkers gee voorgeboorte klasse en ‘n positiewe ervaring aan swanger vroue.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *