Doppie vir jou? Jenewertjie dalk?

Die alkoholiese drankie jenewer het so gewild geraak dat Statistieke Suid-Afrika dit nou insluit in sy verbruikersinflasie-mandjie. Dit wys tendense van huishoudings se koopgewoontes. ‘n Woordvoerder van Pick n Pay, Katie Bailie, sê die aankoop van jenewer in hulle winkels het die afgelope twee jaar drie keer vinniger toegeneem as enige ander soort drank: