Sonstorm verwoes 40 van Musk se satelliete

‘n Groot sonstorm het 40 van SpaceX se 49 Starlink-satelliete onklaar gemaak. Waarskuwings is vroeër uitgereik as gevolg van die geomagnetiese aard van sonstorms maar, dit is die eerste keer wat soveel satelliete, in ‘n baie lae wentelbaan, onklaar gemaak is as gevolg van ‘n sonstorm. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Riaan Steenkamp, hoof van Unam se fisikadepartement gepraat.