Doen jou werk of waai!

Die Ongwediva Dorpsraad sê hy eis aanspreeklikheid. Die dorpsraad het sy kontrak met Neu Olulya Trading CC met onmiddellike effek beëindig. Die kontrakteur moet die Kerkstraat roete teer maar het in 8 maande geen noemenswaardige vordering getoon nie. Die maatskappy reageer ook nie op korrespondensie nie en woon nie vergaderings by nie. Jackson Muma, die Korporatiewe Kommunikasie Beampte van die dorpsraad het met Kosmos 94.1 Nuus.