DA sê reëlings moet vir kanker-pasiënte getref word

Die DA eis alternatiewe reëlings vir kanker-pasiënte in die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese hospitaal. Die party het die heropening van sekere afdelings van die inrigting verwelkom nadat ‘n brand onlangs uitgebreek het. Sommige pasiënte is na die Steve Biko-hospitaal in Tshwane verwys as die enigste ander staatsinrigting wat bestralings-behandeling doen. Jack Bloom van die DA sê egter Steve Biko word reeds oorlaai: