Steenhuisen sê oor Cyril

President Cyril Ramaphosa het begin om voor die staatskapingskommissie in Johannesburg te getuig. Hy sal na verwagting eers in sy hoedanigheid as hoof van die ANC getuig oor kwessies wat verband hou met die party se beleid oor kader-ontplooiing. Daarna sal hy ondervra word oor sy tydperk as president van die land. Die DA het vrae voorgelê wat die kommissie aan Ramaphosa moet vra. Party-leier John Steenhuisen het vanoggend gesê Ramaphosa moet verantwoording doen vir sy rol in korrupsie: