Dit is wel die Kaap van Storms

Die Kaap van Storms doen weer sy naam gestand. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir die Wes-Kaap en die kusgebiede. Ongure weerstoestande word voorspel. James-Brent Styan, woordvoerder van die Wes-Kaapse regering.