Dit is vandag Werkersdag

Dit is vandag internasionale Werkers-dag bekend as ‘May Day’ hier en elders. Die
Sekretaris-Generaal van die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers Job Muniaro sê
hulle grootste uitdaging is die implementering van die nasionale minimumloon
en werksgeleentheded. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.