Die Suid-Afrikaanse Reënboogbeker-reeks begin vandag

Rugby: Die Suid-Afrikaanse Reënboogbeker –reeks begin vandag. Die Bulls verwelkom
hoogs ervare spelers terug in sy span vir hulle wedstryd teen die Lions in die reeks
vanaand op Loftus Versfeld in Pretoria. Nizaam Carr voer weer die span aan in die
afwesigheid van mede-Springbok Duane Vermeulen. Dan Kriel sal die Lions
aanvoer. Die Stormers en die Sharks pak mekaar twee-uur vanmiddag in Kaapstad. Die
president van die Bulls Willem Strauss.