Dit gaan baie goed met mynwese, veral na 2020

Produktiwiteit by Namibiese myne tel op en volgens Veston Malangu, die hoof by die Namibiese Kamer van Mynwese, het veral Namdeb se langtermyn beplanning bygedra tot ‘n positiewe sentiment in die industrie. Die bedryf het gebuk gegaan onder inperkings as gevolg van die pandemie. Malangu het dit so verwoord…