Leer jou kinders so om te spaar

Kenners meen dat daar nog nooit ‘n beter tyd was vir ouers om kinders te leer om te spaar nie, veral met die stygende lewenskostes wat alle huishoudings tans ervaar. Elzita Beukes, kommunikasiebestuurder by FNB in die hoofstad, het ‘n paar wenke…