Dis vandag Mandela-dag

President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om te te help met die skoonmaak van strate vandag op 18 Julie , Mandela-dag. Die DA het die oproep verwelkom maar die party wil hê Ramaphosa moet in ruil daarvoor sy kabinet skoonmaak. Die leier van die DA, John Steenhuisen, eis die onmiddellike ontslag van die buurland se minister van Polisie, Bheki Cele en die Intelligensiehoof, Ayanda Dlodlo. Dit volg na die buurland se regering misluk het om wet en orde vinnig genoeg te herstel volgens Steenhuizen.