Dis vandag die begrafnis van wyle professor Murumba Kerina

Die begrafnis van wyle professor Mburumba Kerina word vandag regstreeks uitgesaai op die Namibiese Ministerie van Inligting en Telekommunikasie Tegnologie se webtuiste en faceboek-blad van 12 uur af. Die roudiens is gister in die parlementstuine in die hoofstad gehou. Hy sal in die helde- en- heldinne begraafplaas op Okahandja ter ruste gelê word.Kerina is op 14 Junie aan Covid-19 oorlede.Hy was 89.