Namibië verloor teen die Ivoorkus

Die Namibiese nasionale rugbyspan het sy eerste wedstryd in die RA Gold Cup Poel A-wedstryd teen die Ivoorkus in Abidjan met 24-13 verloor. Die beste twee spanne van elke poel sal vir die Afrika-rugbybeker kwalifiseer wat as die finaal van die 2023 Rugbywêreldbeker-toernooi se kwalifisering sal dien.