Dis tyd om eerlik te wees oor Amerikaanse geskiedenis

Amerikaanse inboorlinge woon steeds op sogenaamde reservate en suip aan die agterspeen van die VSA se geleenthede. Tydens die tweede en derde vlaag van die Covid-pandemie was mediese sorg ook traag. Die Trump-administrasie het ook baie van hulle regte op hulle tradisionele grond ontneem ter wille van groot olie en gas maatskappye. Die Amerikaanse adjunkpresident Kamala Harris sê dis tyd om ‘n eerlike gesprek te voer.