Dis Pienk Vrydag!

Vandag is Pienk Vrydag. Die uitvoerende hoof van die Namibiese Kankervereniging het nie net die publiek, borge en die media bedank nie maar ook weer ‘n beroep op vroue gedoen om gereeld ondersoeke te doen.