‘Dis nie ons nie, dis hulle’

Die Verenigde Nasies se veiligheidsraad het ingestem om vandag dringend met Rusland te vergader. Dit is om Rusland se bewerings te bespreek dat Amerika navorsing oor die ontwikkeling van biologiese wapens in Oekraïne ondersteun. Amerika en Oekraïne ontken dit egter. Die Pentagon se woordvoerder, John Kirby, sê die bewerings is vals en dit is die Russiese regering wat ‘n program vir biologiese wapens het: